By Madie
About Saics





About Madie
Goeie dag. My naam is Madie en dis ek in die foto.
Hierdie is my storie:
Ek het sedert my tiener jare gesukkel met my gewig. Ek het als probeer toe ek jonger was ~ produkte wat jou hare laat rys, koue rillings gee, jou hartkloppings gee, jou mond droog maak en jou “moody” maak, inspuitings, kits diëte, “you name it” ek het dit probeer!

Best Selling...

Join our Team
We Accept
